nou wie is
ONS
Ontmoet die span
JANIEN BARWISE - FOUNDER OWNER CEO
Janien is die eienaar, omskepper en CEO van Die LeerSkool. Sy het die nood vir so tipe tutor diens raak gesien en die geleentheid aangegryp.
Sy is self ook die tutor op die besigheidsvakke. Sy is tans 'n rekenmeester deur die dag en 'n Mamma en student in die nag. Sy het haar Graad verwerf by UNISA in 2017 en tans besig met honneurs